Site icon Stellenbosch Pet Sitters

Absolute verant­woor­delikheid

Mens kan net dan­kie sê vir ‘n troetel­dier­ver­sorger soos Michelle. Hy neem ab­so­lute ver­ant­woor­de­lik­heid en sorg vir die diere asof sy eie. Ek het met groot gemak en dank­baar­heid my huis aan hom oor­gelaat in my afwesig­heid en het terug­gekom om als in per­fekte orde te vind, met die 4 katte goed ver­sorg en ge­liefd. Ek is elke dag van be­rigte voor­sien ter­wyl ek in die buite­land was. Hy is na my ver­wys deur iemand wat ek self abso­luut ver­trou het. Die enig­ste pro­bleem is dat sy soort so dun ge­saai is! Hoogs aan­be­veel is eint­lik on­van­pas in hierdie omstan­dig­hede – eer­der ‘n sina qua non.

Ronée
Exit mobile version