Site icon Stellenbosch Pet Sitters

Groot gerustheid

Michelle het vir ons begin pet­sit in Fe­bru­a­rie 2014. Met die eerste pet­sit was dit vir my vrees­lik erg om my honde by ‘n vreem­de­ling te los, maar sedert­dien het ek gesien hoe erg die twee oor hom is en nou is dit ‘n ple­sier en met ‘n groot ge­rust­heid wat ek hond en huis in sy sorg los. Ek kan hom ten sterk­ste aan­be­veel!

Naomi van Rooyen
Exit mobile version