
Michelle, dankie vir jou ongelooflike goeie diens. Dankie dat ek vir Demi en Kira by jou kon los en met ‘n geruste hart troue toe kon gaan. Dankie vir die foto’s en terugvoer terwyl ons weg was. Ek sal jou beslis aanbeveel. Ons sien jou weer!!!
Delanie Stopforth