‘n Geruste hart

Van die oom­blik wat ek Michelle Butler ont­moet het, was ek ge­mak­lik om my kat en huis met ‘n ge­ruste hart aan hom oor te laat. Ons gaan be­slis weer sy dien­ste ge­bruik en ek sal hom defi­ni­tief aan­be­veel.

Mariska