Michelle het vir ons begin petsit in Februarie 2014. Met die eerste petsit was dit vir my vreeslik erg om my honde by ‘n vreemdeling te los, maar sedertdien het ek gesien hoe erg die twee oor hom is en nou is dit ‘n plesier en met ‘n groot gerustheid wat ek hond en huis in sy sorg los. Ek kan hom ten sterkste aanbeveel!
Naomi van Rooyen